Search form

1 Konings 16:2

2“Ek het jou uit die stof opgetel en Ek het jou laat regeer oor my volk Israel. Maar jy het gedoen soos Jerobeam gedoen het, jy het my volk Israel sonde laat doen, en hulle het My kwaad gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index