Search form

1 Konings 16:24

24Omri het Samaria-berg van Semer gekoop. Hy het vir Semer twee talente silwer daarvoor betaal en hy het daar ’n stad gebou. Hy het die stad Samaria genoem, dit was die naam van die man aan wie die berg behoort het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index