Search form

1 Konings 17:10

10Elia het gereedgemaak en na Sarfat gegaan. Toe hy by die poort van die stad kom, was ’n weduwee daar besig om hout bymekaar te maak. Hy het haar geroep en gevra: “Gee asseblief vir my ’n bietjie water in ’n beker sodat ek dit kan drink.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index