Search form

1 Konings 18:12

12As ek nou weggaan van jou, en die Gees van die Here neem jou weg na ’n ander plek en ek weet nie waar jy is nie, wat sal dan met my gebeur? As ek vir Agab gaan vertel jy is hier, en hy kry jou nie hier nie, dan sal hy my doodmaak. Jy moet weet ek dien die Here vandat ek jonk was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index