Search form

1 Konings 18:13

13Het jy gehoor wat ek gedoen het? Toe Isebel die profete van die Here begin doodmaak het, het ek 50 profete in een grot en 50 profete in ’n ander grot weggesteek en ek het vir hulle kos en water gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index