Search form

1 Konings 18:27

27Toe dit middag word, het Elia hulle gespot en gesê: “Julle moet harder skree, want Baäl is ’n god. Miskien is hy besig om te dink, of miskien is hy in die toilet, of miskien het hy gaan stap. Miskien slaap hy en iemand moet hom gaan wakker maak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index