Search form

1 Konings 18:43

43Hy het vir die jongman by hom gesê: “Gaan asseblief op en gaan kyk na die see.”

Die jongman het hoër opgegaan en gekyk en gesê: “Daar is niks.”

Elia het gesê die jongman moet weer gaan kyk, sewe maal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index