Search form

1 Konings 19:11

11Toe sê die Here: “Gaan uit en gaan staan op die berg voor My.”

En toe kom die Here daar verby. Daar was ’n sterk wind, dit het die berg geskud en die rotse gebreek voor die Here. Maar die Here was nie in die wind nie. En ná die wind was daar ’n aardbewing. Maar die Here was nie in die aardbewing nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index