Search form

1 Konings 19:20

20Elisa het die beeste gelos en agter Elia gehardloop en vir hom gesê: “Ek wil eers my pa en my ma gaan groet, dan sal ek kom en saam met jou gaan.”

Elia het vir hom gesê: “Jy mag gaan, ek sal jou nie keer nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index