Search form

1 Konings 19:5

5Elia het gaan lê, en hy het onder die besembos aan die slaap geraak. Toe kom daar ’n engel en die engel raak aan hom en sê vir hom: “Jy moet opstaan en eet.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index