Search form

1 Konings 2:13

Adonia sterf

13Adonia seun van Gaggit het na Salomo se ma Batseba toe gekom. Batseba het vir hom gevra: “Kom jy soos ’n vriend?”

Adonia het gesê: “Ja, ek kom soos ’n vriend.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index