Search form

1 Konings 2:19

19Sy het na die koning toe gegaan om met hom te praat oor Adonia. Die koning het opgestaan en hy het haar kom ontmoet. Hy het voor haar gebuig en toe het hy op sy troon gaan sit. Hy het gesê hulle moet vir die ma van die koning ’n stoel bring, en sy het regs langs hom gaan sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index