Search form

1 Konings 2:20

20Sy sê toe: “Ek wil iets vir jou vra, en jy moenie vir my nee sê nie.”

Die koning het vir haar gesê: “Ma, jy mag vir my vra, ek sal nie vir jou nee sê nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index