Search form

1 Konings 2:23

23Koning Salomo het gesê die Here moet die getuie wees en die Here moet hom straf as hy Adonia laat aanhou lewe nadat hy hierdie ding gevra het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index