Search form

1 Konings 20:1

Koning Agab wen ’n oorlog teen koning Ben-Hadad

1Koning Ben-Hadad van Aram het al sy soldate laat bymekaarkom. Daar was 32 konings saam met hom, en hy het oorlogkarre en perde gehad. Hy het gegaan en hy het sy tente rondom die stad Samaria opgeslaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index