Search form

1 Konings 20:25

25Jy moet self weer manne kies in die plek van jou manne wat gesterf het en jy moet perde en oorlogkarre kry soos jy gehad het. Ons moet op gelyk grond oorlog maak teen hulle, dan sal ons sterker wees as hulle.”

Ben-Hadad het na hulle geluister en hy het dit gedoen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index