Search form

1 Konings 20:32

32Hulle trek toe rouklere aan en hulle bind toue om hulle koppe en hulle gaan na die koning van Israel toe en hulle sê vir hom: “Jou slaaf Ben-Hadad vra: ‘Jy moet my asseblief nie doodmaak nie.’ ”

En toe vra Agab: “Lewe Ben-Hadad nog? Hy is my broer!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index