Search form

1 Konings 20:33

33Die manne het gesien Agab is vriendelik, en hulle het dadelik gesê: “Ja, Ben-Hadad is jou broer.”

Agab het gesê: “Gaan haal hom.”

Toe Ben-Hadad by hom kom, het Agab gesê hy moet by hom op die oorlogkar klim.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index