Search form

1 Konings 20:34

34Ben-Hadad het vir Agab gesê: “Agab, ek gee die stede terug wat my pa van jou pa gevat het, en jy kan vir jou plekke in die strate van Damaskus maak om goed te koop en te verkoop, soos my pa in Samaria gedoen het.”

Agab het vir Ben-Hadad gesê hy sal hom vry laat weggaan as hy ’n ooreenkoms met hom maak. Ben-Hadad het dit gedoen, en Agab het hom laat gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index