Search form

1 Konings 20:35

’n Profeet sê vir Agab die Here sal hom straf

35Een van die profete het vir sy vriend gesê: “Slaan my, asseblief.”

Die Here het gesê hy moet dit sê. Maar sy vriend wou hom nie slaan nie, hy het dit nie gedoen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index