Search form

1 Konings 20:36

36Toe sê die profeet vir sy vriend: “Jy het nie gedoen wat die Here gesê het nie. Daarom, wanneer jy hier weggaan van my, dan sal ’n leeu jou vang.”

En toe die vriend weggaan van die profeet, het ’n leeu hom gevang en hom doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index