Search form

1 Konings 20:40

40Ek was besig met ander dinge en toe ek weer kyk, was die man nie meer daar nie.”

Toe sê die koning van Israel vir die profeet: “Jy het self gesê wat met jou moet gebeur, jy is skuldig.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index