Search form

1 Konings 21:10

10Julle moet twee manne wat kan jok voor Nabot laat sit. Hulle moet sê Nabot het God en die koning vervloek, en hulle moet sê hulle is getuies dat hy dit gedoen het. Dan moet julle vir Nabot buitetoe neem en julle moet hom doodgooi met klippe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index