Search form

1 Konings 21:20

20Toe Elia dit vir Agab sê, het Agab gesê: “Het jy my gekry, my vyand?”

Elia het geantwoord: “Ja, ek het jou gekry, want jy het dit geniet om dinge te doen waarvan die Here nie hou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index