Search form

1 Konings 22:17

17En toe sê Miga: “Ek het gesien die vyande het al die mense van Israel na al die kante toe op die berge gejaag. Hulle is soos skape wat nie ’n skaapwagter het nie. Die Here het gesê: ‘Hierdie mense het nie ’n koning nie. Hulle moet teruggaan, elkeen moet veilig na sy huis gaan.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index