Search form

1 Konings 22:4

4Die koning van Israel het vir Josafat gevra: “Sal jy saam met my gaan oorlog maak teen die stad Ramot in Gilead?”

Josafat het vir die koning van Israel gesê: “Ek sal saam met jou gaan, en jy kan my manne en my perde ook gebruik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index