Search form

1 Konings 22:43

43Hy het gelewe soos sy pa Asa, hy het nie opgehou om so te doen nie. Hy het dinge gedoen waarvan die Here hou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index