Search form

1 Konings 3:1

Salomo trou met die farao se dogter

1Salomo het ’n ooreenkoms gemaak met die farao, die koning van Egipte. Hy het met die dogter van die farao getrou en hy het haar in die Dawidstad laat woon totdat hy sy paleis en die tempel en die muur rondom Jerusalem klaar gebou het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index