Search form

1 Konings 3:15

15Toe Salomo wakker word, het hy geweet die Here het met hom gepraat in ’n droom. Hy het na Jerusalem gegaan en hy het voor die verbondskis van die Here gaan staan. Hy het brand-offers en ete-offers gebring en hy het al sy amptenare genooi om saam met hom te eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index