Search form

1 Konings 3:17

17Die een vrou het gesê: “Asseblief, Meneer, ek en hierdie vrou woon in een huis, en ek het ’n kind gekry. Hierdie vrou was by my in die huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index