Search form

1 Konings 3:3

3Salomo self was lief vir die Here en hy het alles gedoen wat Dawid vir hom gesê het, maar hy het op die offer-plekke ge-offer en daar wierook gebrand.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index