Search form

1 Konings 4:7

7Salomo het twaalf distrikshoofde in die land Israel gehad. Hulle moes sorg dat daar kos is vir die koning en vir die mense in sy paleis, elkeen moes elke jaar een maand lank kos bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index