Search form

1 Konings 5:1

Salomo en koning Hiram van Tirus maak ’n ooreenkoms

(Kyk ook 2 Kron 2:2-17)

1Koning Hiram van Tirus was altyd ’n vriend van Dawid totdat Dawid gesterf het. Toe Hiram hoor dat hulle vir Salomo gesalf het om koning te wees ná sy pa, het hy party van sy amptenare na Salomo toe gestuur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index