Search form

1 Konings 5:14

14en hy het elke maand 10 000 van hulle in groepe na die Libanon-berg gestuur. Hulle was ’n maand op die Libanon-berg en dan weer twee maande by die huis. Adoniram was die hoof van die werkers.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index