Search form

1 Konings 6:36

36Rondom die binneste oop stuk grond voor die tempel het hy ’n muur gebou. In die muur was drie rye gekapte klip en een ry sederhout opmekaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index