Search form

1 Konings 7:24

24Onderkant en rondom die rand van die waterbak was twee rye kalbasse, daar was tien kalbasse in elke el. Hiram het die kalbasse saam met die waterbak gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index