Search form

1 Konings 7:26

26Die kant van die waterbak was ’n handbreedte dik en die rand was soos die rand van ’n beker. Dit het soos ’n blom gelyk. Die waterbak kon 2 000 bat hou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index