Search form

1 Konings 7:3-4

3-4Daar was drie verdiepings, en op elke verdieping was drie rye vensters oorkant mekaar. Onder die verdiepings was 45 pilare, 15 pilare in ’n ry, en bo-oor was ’n dak. 5Al die deure en hulle rame was vierkantig. Daar was drie deure aan elke kant, oorkant mekaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index