Search form

1 Konings 7:39

39Hiram het die waentjies voor die tempel gesit, vyf waentjies langs die suidekant en vyf langs die noordekant. Hy het die waterbak langs die suid-oostelike kant van die tempel gesit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index