Search form

1 Konings 7:51

51Toe al die werk by die tempel klaar was, die werk wat koning Salomo gesê het hulle moet doen, het hy die wydingspresente van sy pa Dawid gebring en hy het dit in die stoorkamers van die tempel gesit. Dit was silwer en goud en ander goed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index