Search form

1 Konings 7:7

7Hy het ook ’n troonsaal gebou. Dit was ’n hofsaal waar hy sou sit wanneer hy oordeel. Hy het die mure van die saal met sederhout toegemaak, die hout was van die vloer tot teen die dak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index