Search form

1 Konings 7:8

8Sy eie huis waar hy gewoon het, was op ’n ander stuk grond weg van die troonsaal en dit het gelyk soos die troonsaal. Hy het ook ’n huis gebou vir die farao se dogter met wie hy getrou het. Dit het soos die troonsaal gelyk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index