Search form

1 Konings 7:9

9Hulle het spesiale klippe gebruik om al die mure te bou, binne en buite, van die fondamente tot bo. Die werkers het die klippe klaar gekap so groot soos hulle moes wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index