Search form

1 Konings 8:1

Salomo en die leiers bring die verbondskis na die tempel

(Ook 2 Kron 5:2-10)

1Daarna het koning Salomo al die leiers van die Israeliete laat bymekaarkom by hom in Jerusalem, al die stamhoofde en die familiehoofde van die Israeliete. Hy wou die verbondskis uit die Dawidstad, uit Sion, laat bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index