Search form

1 Konings 9:26

Salomo kry goud uit die land Ofir

(Kyk ook 2 Kron 8:17-18)

26Koning Salomo het skepe laat bou in Esjon-Geber. Dit was by die stad Elot langs die strand by die Riet-see, in die land Edom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index