Search form

1 Petrus 2:6

6Want ons lees in die Ou Testament:

Kyk, Ek sit in Sion ’n klip neer,

dit is ’n hoek-klip

wat Ek gekies het

en wat baie kosbaar is.

Die mense wat in Hom glo,

sal veilig wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index