Search form

1 Petrus 2:8

8Daar is ook geskryf:

Hy is ’n klip waarteen hulle stamp,

’n rots waaroor hulle val.

Hulle val oor die rots omdat hulle nie geglo het wat God gesê het nie. Dit was God se plan dat dit met hulle moet gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index