Search form

1 Petrus 4:1

Gelowiges sal swaarkry wanneer hulle doen wat God wil hê

1Julle weet dat Christus baie swaar gekry het toe Hy ’n mens op die aarde was. Julle moet dit onthou sodat julle geloof sterk kan wees, want julle weet dat ’n mens wat swaargekry het, nie meer sonde wil doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index