Search form

1 Petrus 5:5

5Ek het gepraat met die ouer mans en ek praat nou ook so met die jonger mans: Julle moet luister na die ouer mans, julle almal moet vir mekaar dien en julle moenie hoogmoedig wees nie, want:

Wanneer mense dink dat hulle

vir ander mense kan spot,

dan spot God vir húlle.

Wanneer mense weet dat hulle

nie hulleself kan help nie,

dan is God goed vir hulle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index