Search form

1 Samuel 10:1

1Samuel neem toe ’n klein kruikie olyf-olie en hy gooi dit uit oor Saul se kop. Hy soen toe vir Saul en sê vir hom: “Die Here salf jou om koning te wees oor die volk wat aan Hom behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index